top of page
WELKOM BY WITFIELD

Baie welkom by Witfield Laerskool

Dit is vir die hoof, personeel en bestuursliggaam n voorreg om inligting aangaande ons skool aan u deur te gee op ons webblad.

U as ouer is saam met ons vennote om u kind te lei om sy/haar plek eendag in die samelewing vol te staan. Ons nooi u derhalwe uit om aan al die aktiwiteite wat die skool bied, deel te neem.

 

Hierdie is die skool waar

elke kind die geleentheid

kry om volgens sy/haar

besondere talente en

gawes, n kampioen te

wees in eie reg.

 

Groete
Riaan Ten Napel
Hoof
OPKOMENDE GELEENTHEDE

Besoek gerus ons Facebook blad vir inligting

​

Laai gerus die D6 kommunikeerder af

Kontak Ons

HV Main & De Bruin street

Witfield

Boksburg

1458   

​Tel: 011-826-5071 

​Faks: 011-823-1713    

e-pos: admin@laerskoolwitfield.co.za

www.laerskoolwitfield.co.za​

 

bottom of page