top of page

Krieket

 

 

 

Mini-krieket

 

Die o/7 en o/8 spelers neem deel aan die KFC mini krieket toernooi in die derde kwartaal waar die klem veral val op die ontwikkeling van vaardighede, kweek van liefde vir die spel asook etiket wat nodig is wanneer krieket op ‘n hoër vlak gespeel word.

 

Senior krieket

 

Witfield het deur die jare homself bewys as ‘n krag in die Boksburg streek waar ons skool ‘n leidende rol speel in krieket ontwikkeling. Ons seuns kry ook jaarliks kans om hulself te bewys in die Boksburg span wat jaarliks teen spelers van ander streke deelneem.

bottom of page