top of page

WITFIELD

LAERSKOOL
Landloop

IMG_2791.JPG

2014

IMG_2791.JPG
1/2
Landloop word beoefen in die derde kwartaal deur al die langasems van ons skool. Byeenkomste word aangebied by Boksburg stadion, en ons middelafstand atlete gebruik die geleentheid om in die afseisoen voor te berei vir atletiek.
bottom of page