top of page

Hokkie

 

Mini hokkie

 

Mini hokkie word aangebied vir o/7 tot o/9 leerders. Die fokus val op ontwikkeling van die spelers se vaardighede en selfvertroue. Die leerders neem op Saterdae deel aan toernooie in die derde kwartaal.

 

Senior hokkie

 

Hokkie is die nuutste sportsoort by ons skool en drie spanne neem deel aan die Boksburg liga. Ons eerste span neem ook jaarliks deel aan ‘n toernooi waarheen al die groot skole in laerskole hokkie genooi word.

bottom of page