top of page

Netbal

 

 

Mini Netbal

 

Mini Netbal word aangebied vir ons o/7 en o/8 dogters. Die hoofdoel is om die leerders die basiese reëls en vaardighede van die spel aan te leer. Die leerders kry dan ook die geleentheid om hul vaardighede te gebruik in vriendskaplike wedstryde teen buurskole.

 

Senior netbal

 

Die senior netbal dogters neem deel in ‘n baie strawwe liga waar twee spanne per ouderdom van o/9 tot o/13 deelneem om as liga wenners aangewys te word. Ons dogters neem ook deel aan proewe waar hulle dan jaarliks baie goed vaar. Netbal word in die tweede kwartaal gespeel.

bottom of page