top of page

WITFIELD

LAERSKOOL
Skaak

IMG_2717.JPG

IMG_2716.JPG

Skaak

IMG_2717.JPG
1/5
Skaak
Leerders wat daarvan hou om hul verstand te laat werk kan deelneem aan skaak. Daar is studies wat bewys dat die sportsoort leerders se konsentrasie asook akademiese vermoë en redenasie vaardighede bevorder. Ons leerders neem ook deel aan verskeie kompetisies en toernooie deur die loop van die jaar.
bottom of page