top of page

WITFIELD

LAERSKOOL
Atletiek
Atletiek
Atletiek is die eerste sportsoort van die jaar. Dit is ook die enigste sport waaraan die hele skool gelyktydig aan deelneem. Met items soos naelope, middelafstande gewigstoot, hoogspring, verspring of net lekker gees vang op die paweljoen is daar vir elke leerder ‘n item om aan deel te neem.

Atletiek 2015

Atletiek 2015

Atletiek 2015

Atletiek 2015
1/5
bottom of page