top of page

Nuwe Inskrywings

 

 

               

            

 

 

Dokumente wat benodig word by inskrywings:

 

  • Geboortesertifikaat

  • Inentingskaart

  • Bewys van adres (nie ouer as drie maande nie)

  • Laaste rapport (Indien die leerder voorheen in 'n ander skool was)

  • Oorplaaskaart (Indien die leerder voorheen in 'n ander skool was)

  • Beide ouers se identiteitsdokumente

  • Voltooide inskrywingsvorm

 

(Inskrywingsvorm is nie elektronies beskikbaar nie. Die vorm moet persoonlik by die kantoor afgehaal word.)

 

 

 

bottom of page