top of page

Olimpiades

 

 

Spelolimpiade Gr.2-7: 

 

Vyf leerders in elke graad spel om te sien wie die beste in elke graad kan spel.

 

Tafelolimpiade Gr.3-7: 

 

Vyf leerders in elke graad doen tafelsomme om te sien wie in elke graad ken hulle maaltafels die beste.

 

 

© 2015 Laerskool Witfield vervaardig deur Laerskool Witfield

    bottom of page