Kultuur

 

 

Om u kind toe te laat om aan kultuuraktiwiiteite deel te neem is ‘n wyse keuse, en dit kan hulle help om baie belangrike werk- en sosialevaardighede aan te leer, bv. selfvertroue, selfagting en onafhanklikheid.

 

Ons bied die volgende aktiwiteite aan:

 

  • Redenaars

  • Public Speaking

  • Conspirito Kunswedstryd

  • Revue (Kompetisiegroep)

  • Voortrekkers

  • Skoolkonsert

  • Witfield het talent

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© 2015 Laerskool Witfield vervaardig deur Laerskool Witfield

    This site was designed with the
    .com
    website builder. Create your website today.
    Start Now