top of page

Naskool

 

Daar is 'n naskoolsentrum beskikbaar by die skool.

Gedurende weeksdae is die naskool oop van 13:00 tot en met 17:30.  Naweke en publieke vakansiedae is die sentrum GESLUIT.

Tydens skoolvakansies is die naskool oop van 07:00 tot en met 17:30.

Slegs leerders wat by Laerskool Witfield ingeskryf is, word by die naskool toegelaat.

Die naskoolsentrum open die dag wat die skool in Januarie open en sluit op die laaste skooldag in Desember.

Die naskoolsentrum is oop tydens al die skoolvakansies, BEHALWE die DESEMBER/JANUARIE vakansie.

 

Inligting rakende die fooie verbonde aan die naskool is by die skoolkantoor beskikbaar.

 

                 Ina Batt

Hoof van naskoolsentrum

© 2015 Laerskool Witfield vervaardig deur Laerskool Witfield

    bottom of page