top of page

Rugby

 

 

Valkie rugby

 

Valkie rugby word gespeel deur o/7 en o/8 spelers. Die leerders baat by die inoefening van basiese rugbyvaardighede wat hulle dan ten toon stel tydens toernooie wat op Saterdae aangebied word in die tweede kwartaal. Ons Valkies speel vir die genot van die spel en jaag nie die wenmotief na nie.

 

Om te verseker dat die spelers op ‘n veilige manier eers die basiese vaardighede aanleer, speel ons o/7 spelers eers raak rugby wat dan op o/8 vlak ontwikkel tot duik rugby.

 

Senior rugby

 

Hier ontwikkel ons die rugby helde van more. Al ons afrigters is Boksmart gesertifiseer. Dit beteken dat elke afrigter nie net op hoogte is van die nuutste afrigtingstegnieke nie maar dat die speel van veilige rugby die hoofdoelwit van elke speler en afrigter is.

bottom of page